Ninja se nuwe tattoo

In Die Antwoord deur griffin

Check my blare. Ninja het my nou net gebel uit Poland uit en getune ek moet sy spiff nuwe zef tattoo uitcheck.

Dis baie mooi:
zef

O ja, en Yo-Landi het lekker free sop gekry in Poland.

Check haar lekker brille:

yo-landi

Hierdie post is 277 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,146,211 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinNinja se nuwe tattoo