Ahoi, Nederland. Baie dankie dat julle daai diving diva volleyball konte van Uruguay opgefok het. Ons wil egter ook vandag vir julle bedank vir twee van ons gunsteling woorde in Afrikaans wat julle vir ons geleen het. Woorde wat ons alledaags gebruik om na byvoorbeeld sommige polisiemanne en lede van government te verwys. Of wanneer ons dalk ‘n toon of ‘n kop stamp na te veel papsak. Of wanneer mens groot skrik. Soos wanneer die effie breek as die branweerman die kraan oopdraai. Ek het nogal eenkeer geskrik toe ‘n cherry in ‘n club in Londen langs my opstaan en afhaak met “Mijn kont doet zeer!” Dit was vir my fokken vreemd toe sy haar boude begin vryf het en nie haar poes nie. Het gedog ek gaan score.
So leer mens maar…
Woord#1.
Boude.
Ons het ook ‘n ander mooi woord geleer by die Kaaskoppe:
Woord #2.
Kat.
Hier is ook sommer ‘n lekker video oor mooi konte in Nederland. Toevallig het die kaaskoppe hulle site begin na aanleiding van Watkykjy, maar dis oraait, ons ken die blare…
Watkykjy staan op 3,089,936 post views in totaal sedert 1 November, 2019.