Nederland fok Brazil op. Dankie, en geluk.

In Spec-takel deur griffin

'n Klomp mense is gatvol om Brazil so goed te sien doen die hele fokken tyd. Jaar in en jaar uit. Julle het hulle hard grond toe gebring. Shot.

Julle het ook die lekkerste fans in die World Cup sover gehad en julle mense het fokken gees. Check byvoorbeeld daai Bavarisa gooses. Almal wil hulle nou pomp en vleisdas gee en Bavaria drink.

Julle kan maar vir Ghana ook opfok as julle wel teen hulle moet speel.

Hup! Hup! Ek is nou sommer lus om myself oranje te verf en in die straat rond te loop in my klompe en zol te rook.
 

nederland

Hierdie post is 219 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,735,081 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNederland fok Brazil op. Dankie, en geluk.