As jy sulke vriende het soos hierdie bra in die video, raak ontslae van hulle. Sommer met kak styl per SMS. Dis moeilik om uit te figure of hy huil of draties kap. Of huil terwyl hy draties kap.
Jirre bra, dis 'n reenboog. 'n Fokken reenboog!
Hierdie post is 227 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,224 post views in totaal sedert 1 November, 2019.