Ons tjommies, Hannes Brummer en Melt Sieberhagen, ook bekend as Die Flying Dutchmen gooi ‘n lekker stand-up comedy show by Steak and Ale In Lyttelton, Donderdag 22 Julie.
Kaartjies kos R 40,00 per persoon en besprekings word sterk aanbeveel.
Die Flying Dutchmen is ‘n vertoning wat nie op ‘n nugter maag, skoon gewete of met enige liefde vir heilige koeie aangedurf moet word nie.
Venue:
Steak and Ale Kroeg en Restaurant
Tel: (012) 664-5155
Fax: (012) 664-8280
Email: info@steakandale.co.za
Adres: 66 Bothalaan
Lyttelton
Pretoria
Hierso is daai takhaar van ‘n Melt in aksie:
Hierdie post is 111 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,224 post views in totaal sedert 1 November, 2019.