Die Antwoord in LA – El Ray Theatre

In Die Antwoord deur griffin

Chekkityt. Ons maats gooi vuilgeboost vibes in LA. Tommy Lee en Danny Lohner het ook hulle groot piele in die crowd rondgegooi, want hulle is  fans van Die Antwoord. As jy ons nie glo nie, vra hulleself.

As jy hulle nommers het.

Hierdie post is 71 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,150,020 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDie Antwoord in LA – El Ray Theatre