Boksburg is die adminstratiewe asook die uitvoerende zef hoofstad van die aarde. Hierie naweek kom maak ninja helikopter pielbewegings in sy next level boxers en Yo-landi kom gooi julle ‘n vet moon.
Kom stick uit!
Hierdie post is 121 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,198,540 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
BEVOK!!!, hoeveel in entrance?
R60
AAAAWWWWWWEEEEEEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! fanks 🙂
O fok. Iemand gaan gepoes word. Hulle gaan die verkeerde boksburger kakbyt
fokit! ek's daar!
te min mense het geweet.
dit was 'n shame. ek het 5 mense gevat. was nogal aangehits deur die groot ouens by interscope agent cherrytreerecords.
maar ek moet se die bemarking was nie so goed nie dit was UITERS KAK!! dit kon beter gewees het. boksburg was dood