Die tagtigjarige krimpie tannie score na jare alleen 'n date met 'n omie wat halsbande by die vlooimark smous op Sondae en is die aand besig om haarself mooi te maak voor die spieël toe sy met haarself begin praat.
Sy is besig om te pout en al bewerig lipstick aan te sit en sê: "Ja lippies, vanaand gaan julle bietjie weer gesoen word."
Sy poeier haar hangborste en sê: "Ja my ou tette, vanaand gaan julle so bietjie gestreel word, al lyk julle soos halfmas peulvrugte"
Sy maak kyk af, loer by haar panna in en tune: "En jy, ou gryskat. Vanaand sal ons sien of jy nog 'n fokken voël kan vang!"
Hierdie post is 562 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019.