Daar is al so paar games gespeel in die 2010 World Cup en reeds sien ons hoe die ouens se training vrugte afwerp. Vat die Korean vs Greece game as voorbeeld – as jy vir 'n Korean kyk, val hy om en kry 'n free kick. Die goalie se lame move was nogal goed. Hy was deur 'n spook omgestamp.
Het jy al ooit gewonder hoekom dit 'n algemene move is? Check hierdie secret footage van 'n training camp waar die ouens geleer word om te overact. Ignore die dyslexia in die title. Dis op brannas gedoen:
PS: Ons gee more bietjie vir die Nederlanders so bietjie algemene tips vir Maandag se game teen Denmark by Soccer City.
Hierdie post is 172 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,456 post views in totaal sedert 1 November, 2019.