Hierie blaar het heavy gees. Wonder hoeveel zak die Metro Pigs kan score met so spotfine. Maar die blaar hoef nie te worry nie – 3 robots verder sal hy seker net een of twee vlaggies oorhou. Die res sal aan volgende groep karre verkoop word by die robot.
Geeeeeees!
Hierdie post is 150 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,931,830 post views in totaal sedert 1 November, 2019.