Ek het vanmore hierdie Merc afgeneem. Die hele voertuig is in die kleure van die landsvlag. Die bestuurder se pak klere het die vlagkleure en selfs sy hoed! Ek wou hom eintlik stop en behoorlike foto’s neem, maar ons het bietjie vinnig gery.
As ek hom weer oppad Rosslyn toe sien, sal ek hom aftrek. Tot sy pak klere en Uncle Sam-bolkeil is in die vlag se kleure. Dit lyk eintlik kommin verby….. 🙂
Sue
Hierdie post is 90 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,182,871 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
"kommin" hang net af van in watter dorp jy is.
Daai fokker is oppad Rustenburg toe, hy sal baie tuis voel, hier is baie kommin mense in Rustenburg.