New Holland jol twee gigs tydens die World Cup:
18 Junie 2010
FIFA MTN World Cup Fan Park
BELLVILLE VELODROME
New Holland se performance is 19:00
&
22 Junie 2010
FIFA MTN World Cup Fan Park
V&A WATERFRONT
New Holland se performance is 22:35
Jy kan ook hulle tune “Freedom” hierso download for free maar dis net vir ‘n limited tyd, so skud jou boude.
Hierdie post is 228 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,820 post views in totaal sedert 1 November, 2019.