Jack Parow in Kaaskopland

In Briewe deur griffin

Griff,

Ek is moerse fokken excited! Ek het vanoggend toe ek by die werk instap my ticket vir Jack Parow se show by Melkweg in Amsterdam, op my tafel gekry. My Kaaskop tjommie was fluks genoeg om gister die hele fokken dag op sy bicycle te spandeer sodat ek en hy vir Jack kan gaan check!

Jan.

jack

Hierdie post is 139 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,143,646 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinJack Parow in Kaaskopland