Fokofpolisiekar gaan ‘n vet gig booi by Assembly op 3 Julie – lekker so deur die World Cup en alles. Hulle wil 3 upcoming local bands die geleentheid gee om vir hulle te open op daai aand, so maybe is dit die break wat jou band nodig het.
Om in aanmerking te kom moet jy die volgende doen:
Stuur vir hulle ‘n demo van jou tunes of ‘n online link waar hulle jou band kan uitcheck, saam met ‘n kort bio oor wie en wat jou band is.
Mail dit na info@fokofpolisiekar.co.za
Dis so maklik soos dit. Die wenners sal 25 Junie bekend gemaak word.
Sterkte.
Hierdie post is 106 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,673 post views in totaal sedert 1 November, 2019.