Sommiges van julle weet dalk dat dit poesduur kan raak om 'n heavy next level website te run soos Watkykjy, maar ons word darem gehelp deur advertisers om die pot aan die kook te hou en die water en ligte te betaal. En Breitlig horlosies, en die kar en die huis.
Jou besigheid of persoonlike website of blog kan nou betaal vir sy eie hosting en uitgawes. Jy kan self bietjie zak oorhou om vir mamma daai rubberpiel met die batteries te koop as jy rappie kyk. Die ouens by Afrigator maak nou die deure oop vir meer mense om te join.
Aanvanklik was dit net die 25 heavy next level websites in SA. Kiepie mag nou ook eet,
Dit beteken dat 'n sekere selection companies sal adverteer op jou website en jy so paar sente sal kan maak.
Click op die krokkodil om te join, ou grote.
Daar is 'n R250 joining fee, maar jy sal dit vinnig terugmaak. Gaan check gerus na wat hulle top 10 blogs ge-earn het. Watkykjy is ook daar. Jy moet maar raai in watse posisie ons is.
Jy check, ons deel so nou en dan ons geheimpies met ons maats.
Watkykjy staan op 3,083,859 post views in totaal sedert 1 November, 2019.