Geluk aan go4. Hy is die eerste bra wat naaste aan die antwoord was en gevolglik 'n double ticket wen vir Die Antwoord se show by 3Arts. Check jou inbox vir instructions.
Die res van julle kan die tickets kry by die deur of deur Computicket.
Hierdie post is 54 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,183,990 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Is die uitslae ge-audit deur Toilet & Douche?
Fok go4. Hy is te jonk vir die jol
lol @johan, reeds…