Tot nou toe het Port Elizabeth net een ding gehad om hulle mee te entertain: die wind wat hulle hare deurmekaar fok en cherries se rokke opwaai virrie laities om pannas te check.
Moenie worry nie, hierdie Vrydag is Die Antwoord daar om julle breins te scramble met hulle dik fresh futuristic tunes.
Jy kan jou kaartjies hieso online koop vir die next level gig. Julle beter maar spring. Joburg en Kaapstad se jols hierdie afgelope naweek was voller Jenna Jameson se gate op ‘n movie set.
Gaan groot of gaan kerk toe.
O ja, hier is nog ‘n video wat in die overseas geneem is:
Hierdie post is 125 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,178,371 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









