Die Antwoord se World Tour skop af

In Watkykjy Gigs deur griffin

As jy in die Gauteng flats bly, kry jou gat by The Woods hierdie Vrydag vir Die Antwoord en Saterdag innie Kaap. Hier is so paar van hulle gigs vir die volgende 2 maande. Daar is heavy baie ander obskure lande daarna en ons sal julle later die venues en datums tune.

antwoordworldtour

Hierdie post is 102 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,153,150 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDie Antwoord se World Tour skop af