Die Antwoord is in Hatfield Vrydag 18 Junie, so bly weg van die square af en kom stiek uit by hulle zef jol. Dit gaan bewouk wees, soos die kinners dit roep. Ekhaya is op die hoek van Duncan en South, waar die ou Maloneys was. Nie in die square nie,
O ja, en ek het met die mense van Ekhaya gepraat. Hulle sal jou nie naai met drankpryse nie. Die res van Hatfield Square het volgens Beeld vir die toeriste nuwe poefgaatjies genaai met drankpryse wat tot 3 keer meer is. Hulle try jou (die local) ook met loyalty kaarte indoen. “Koop hierie kak loyalty kaart vir R50 met jou SA ID en ons sal jou nie naai nie, nie so hard nie, in elk geval.”
Om News24 te quote: “More expensive prices were also in place at Cheeky Monkey, Oxford, Chillies, OppiSquare, Dropzone, Flair and Aandklas”
News Cafe en Spur het nie hulle pryse verander nie. So ook nie Ekhaya nie,
So al hierdie plekke kan my piel suig. As julle toeriste so indoen, sal jy dit eventually met locals ook doen. Omdat hulle van die overseas af kom beteken dit nie hulle is poesryk en moet Europese pryse betaal nie. Die airlines en travel agencies het al klaar in hulle spending money ingeklim.
“Come to South Africa where you pay kakloads more, for less”
Fok, julle ouens is nie lekker nie. Suig my piel. Ek wil Hatfield Square nie eers deur die Hubble Telescope sien nie,
Watkykjy staan op 3,083,864 post views in totaal sedert 1 November, 2019.