Die vrou besluit op 'n heerlike sonnige middag om op Sandy bay te gaan ontspan. Daar gekom, trek sy uit en smeer die hele lyf met sonbrandolie. Sy lê ook redelik eenkant naby aan die bosse met die geel blommetjies. Ná 'n tyd raak sy aan die slaap en terselfdertyd kom daar n heuningbytjie uit die bosse en land mooi op die warm wolletjies tussen haar bene. Aangesien sy wydsbeen gele het, is die vagina redelik oopgespan en die bytjie vind toe sy weg dieper in om moontlik by die klankie uit te kom.
Teen die tyd dat sy bewus raak van die probleem is die klein hel so diep in dan sy hom nie met die vinger kan bykom nie.Sy besef daar is moeilikheid en jaag met n vaart na die naaste dokter. Sy verduidelik haar probleem en die dokter maak haar kaal le op dy ondersoek tafel met die bene ingehaak soos wanneer vrouens gewoonlik geboorte gee.
Die beste gereedskap wat toe beskikbaar is in sy spreekkamer is een van daai stokkies wat tandartse gebruik om jou tong mee plat te druk. Na n lang onsuksesvolle probeerslag vra die dokter toe of hy nie sy eie gereedskap kan gebruik nie want daar is niks anders beskikbaar nie. Ja se die vrou enigeiets solank jy net die klein hel uitkry.
Die dokter merk toe daar staan n botteljie keuning op die kas en smeer daarvan om die voelkop om die by te lok. Hy steek toe die tool in volle lengte in om naby die by te kom. Hy voel hoe klim die bytjie op en trek stadig uit maar teen die tyd dat hy half lengte uit is het die bytjie weer afgeklim. So gaan dit toe aan vir seker 10 keer in en uit sonder sukses. Teen daardie tyd is die dokter nie net die hel in vir die bytjie nie maar is hyself al opgewonde van lekkerte. Hy begin toe pomp met alle geweld en volle spoed en se "nou stamp ek jou sommer vrek."
(shot, JP)
Watkykjy staan op 3,085,565 post views in totaal sedert 1 November, 2019.