Jy maak uit van fabels ne? Daai stories wat jy as kind altyd gelees of gekyk het. Dit het gewoonlik 'n ou lewenslessie gehad. Die dierieryk het altyd so goed oor die weg gekom met mekaar. Dink maar aan die musikante van Brehmen. Lekker Karel Kraai en Sarel Seemonster vibes…
Hier is vir jou julle 'n kort storie oor apie en padda. Hulle kom BAIE goed oor die weg. Ek weet net nie mooi wat die lessie is wat ons hier moet leer nie…
Hierdie post is 569 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,080 post views in totaal sedert 1 November, 2019.