Wanneer laas het jy jou kar gewas, huh? Nou het jy iets om te doen hierdie naweek as die son skyn. Laat jou goose jou help. Al wat jy nodig het is water, seep, 'n sponsdiertjie, so paar biere en jou kamera.
Lekker speel.
Hierdie post is 204 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,151,768 post views in totaal sedert 1 November, 2019.