Jack Parow se nuwe CD is gelaunch en dit is… hoe tune mens op skool nou weer? Dis… fokken bewouk. Die production is fokken slick. Die cover is mal en vou 4 keer oop soos ‘n lang piel. Elkeen van die dertien tunes is kak lekker.
In short – die wag was die fokken moeite werd. Alles is heavy mooi afgerond.
Luister gou na so paar clips van die album af, dan praat ons oor hoe jy een van twee CDs kan score:
Dans Dans Dans Dans Dans Dans
Farmhouse Brekvis Farmhouse Brekvis
Feite Feite
Hier’s hy nou Hier’s hy nou
Parow to Paarl Parow to Paarl
Ricky Louw Ricky Louw
Tussen Stasies Tussen Stasies
Word Wakker Word Wakker
So hoe kan jy een van twee befokte autographed Jack Parow CDs wen? Kyk gou eers die lekker video, dan vertel ons jou hoe om te wen:
Raait, so hieso is wat jy doen om ‘n kans te staan om ‘n CD te wen:
- Maak jou eie fokken lang Jack Parow rap cap met whatever jy wil- carton, duct tape, papier spoegbolle, jou tuinstoele.
- Strike dan ‘n fokken lekker zef pose, laat jou ouma of jou buurman ‘n foto neem en mail dit na griffin{at]watkykjy[dot}co{punt]za
- Die kiefste twee foto’s wen elkeen ‘n CD wat Jack Parow ge-autograph het.
- Ons looi die wenners se foto’s hier op Watkykjy. As die wenners te skaam is om hulle bakkies op Watkykjy te sit sal ons boude Photoshop waar jou gatsiggie sit.
- Die kompetisie sluit Maandag, 10 Mei – so julle moet fokken wikkel.
- As almal te lui is en niemand stuur entries nie, gee ons die CDs sommer vir twee van ons tjommies wat dit nog nie het nie.
Watkykjy staan op 3,118,698 post views in totaal sedert 1 November, 2019.