Imagine Watkykjy het ‘n online dating service begin? Dit sou ‘n fokken earth-shattering gemors gewees het. Hier was ons eerste twee moontlike kandidate. Ons kyk vandag na nog drie contenders.
Pieter, Gezina.
Haai! Ek is Pieter! My vriende noem my Pieter Party Animal of sommer PPA vir kort en jy kan ook sommer!
PPA en alles is oukei, haha!
Ek werk in die call center in die stad so die ure is lekker want ons kan elke aand die fokken jol rooi verf! FARRRRK! Ek love parties!
Ek bly nog by by tannie in Gezina in haar flat want acid is kakduur. Ek hoef nie rent te betaal nie. Eendag sal ek dit los maar vir nou skud ons die jols in PTA Noord aan die brand. Rave to da grave my gabba!
Ek is nog lekker jonk en is graad 8 uit die skool uit om te werk. Skool is vir losers. Teen die tyd dat almal klaar geswot is by die Tech deel ek al klaar my eie flat met my gabbas! Skool is vir losers en tossers!! Fuck yeah!
Moenie worry nie, ek is altyd prepared vir enige jol. Ek het altyd Chesterfields en effies aan my. Altyd! Never leave home without it is my goue reel.
Bel my by die call center tussen 4am en 12am as jy wil jol. Ek gaan partykeer straight werk toe na ‘n vet jol, dan is ek fokken one-skat in my poes in geblaas, maar my supervisor is cool. Hy party meeste keer saam. Fuck yeah! Ek het die beste lewe!
PS: Net blondie cherries wat van deep house en heavy strobes hou.
Sako Wensburg, Knysna.
My naam is Sako. Ek het altyd saans kaal wandelings geneem in hoehakskoene in Kaapstad in die hoop om op daardie wyse iemand spesiaal te ontmoet, maar dit lyk of al die ouens klaar gevat is. Ek het toe maar meer na Knysna se kant toe getrek en is nuut in die dorp. Ek hou baie van kuns en probeer maar op my eie aangaan deur collages te verkoop by die mark op Sondae. Ek kleur macaroni en plak dit dan op karton. Het verlede week R12 gemaak met my eerste verkoop maar ek dink die tannie wat dit gekoop het kry my net jammer.
Ek het nie elke dag geld vir internet nie en gaan eenkeer per maand internet kafee toe en surf op mense wat hier en daar ‘n minuut of twee oorlos. Ek het ook nie ‘n foon nie, maar ek gaan le elke dag kaal op my rug op die koppie in die hoop dat Google Earth se satelite my afneem en iemand my so kan opspoor.
Ek is bietjie uit aksie uit maar oefen gereeld op piesangs voor ek dit eet, so na een glasie rooiwyn behoort ek beter te wees. Mans tussen 18 en 85 kan my soek op Google Earth as hulle belangstel. Ek sal vir ons eerste paar “dates” moet geld vra ongelukkig, jy weet, om net my besigheid aan die gang te kry. Daarna sal ek net gaan vir mans tussen 18 en 19 jaar oud (met ‘n vaste werk).
PS: Die foto is 14 jaar oud maar ek lyk nog dieselfde. Ek belowe.
PPS: Onthou om wyn ook saam te bring. Flits jou ligte tweekeer in die Noordelike rigting van die koppie en dan sal ek tussen die bome uitkom.
Labia Zakslukker, Pongola
Ek gaan nie feel oor myself seg nie. Ni imand vir baja woorde nie. Ni imand wat dukies omdrai nie. Ek is fiks so ek kan maklik wegharldop. Huidiglik werk ek mt promosies inni aande klubs. K suk iemand mt ‘n vet beersi. Niks grillerige oumans nie & jy beter tn minste ‘n sportmotor ry. En NEE ‘n Z4 tel ni! Dit sal help as j vriende ook ryk is enni te besig is deeri die dag ni. Ek is di glukkigste byte inni son. O ja, en ek gaan baja gym toe n hou vn techno en vinige misiek. Nee dankie vir rock! Ugh! Gee my eerdir sokkie rmixes want k dans graag daarop. Afrkans bo!
Ek hou vn sonbrant en ek hou van mans brant. Sit hom in en ek knyp hom af. Hirdi foto is net van die een kant afgeneem. Wag tot j my ander kant sien. ROLF!
O ja, ek wil nie kinners eendag he nie, so vigeet daavan. Ek hou van shopping en juewele. En sonbrand, maar k dink ek het dit al genoem.
Jissi, kyk hoe baie praat ek nu en k het klaar genoem dat ek nie iemand vir baje woorde is ni!!!1 Miskien is ek! Dalk meot ek ‘n skreiwer wort!
LMFGA!
Watkykjy staan op 3,084,015 post views in totaal sedert 1 November, 2019.