Vuil uile

In Briewe deur griffin

ja ek sal my bek rek julle is klomp vuil uile om die tipe taal en goed op internet tesit. het julle geen skaamte nie

Karools


Jirre. Wat vertel jy my nou? Nuus?

PS: Maak jy uit van leestekens?

griff

Hierdie post is 255 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,598,366 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVuil uile