Dis hoe ons gaan rol met die Jack Parow CD kompetisie. Ons het 8 finalists en daar is 2 voting rondtes met 4 finalists elk. Julle vote sommer hierbo regs op die stempaal. Die eerste rondte sal Woensdag 17:00 expire en gooi ons die nuwe rondte op wat Donderdag 17:00 expire.
Die wenners sal sal dus voor die naweek weet wie hulle is, en Saterdag gaan pos ek hulle persentjies vir hulle.
Klap hom round one:
Hierdie post is 94 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,578 post views in totaal sedert 1 November, 2019.