Check hoe het die mense in die 80s uitgefreak en die einde voorspel. Moes seker die Huisgenoot gewees het. Lekker Betamax en VHS. Ek skiem ek moet my odd 100 ure se VHS tapes bietjie op Youtube gaan drop. Probleem is net dat ek nie weet waar die slinger is nie en ek het seker 167 jaar laas parafien gebruik.
Shame en om te dink dat die SABC deesdae net een groot vyand het wat hulle voorbestaan bedreig en dit is … drumroll… die SABC.
Hierdie post is 337 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,466 post views in totaal sedert 1 November, 2019.