Europese sokker. Fokkit tjomma, jy bly nie in Manchester of Liverpool nie, probably in Umshlanga of Matatiele. Daai kak het niks met jou te doene nie my broe. Moenie in die kroeg kom sit en jou holhare gekoek kry oor rivalry wat jou nie involve nie. Jy was nog nooit eers oorsee nie. Wie de poes gee om of Liverpool ‘n balbytstryd verloor het teen wie de fok ookal. Daai counterfeit sokker jersey wat jy by die Nigerians op die hoek gekoop het lyk ook nie moerse inviting nie al blend dit lekker in by daai poppie-masjien horlosie op jou gewrig. Moenie oorkant my sit in die bar nie, want gods jy maak my bang.
Navorsing (nie om confused te raak met Na-worsing – ‘n quickie die volgende oggend terwyl julle albei se asems ruik soos dooie leeus sin nie) het bewys dat brasse met flou grappies op hulle hemde nooit kwak kry nie. Daar’s heeltemal te veel van daai kak in die omtrek. Amper soos onderliggende rassisme by ‘n NG Kerk tea party – ons kan comment oor “hulle”, maar wat noem ons “hulle” nou dat ons almal heilig voel vir ‘n rukkie? Dit los ‘n fokken awkward silence vibe, jy tjek? “Act single, see double, drink triples” tune jy basies vir die skirt. Jy gaan gesuip genoeg raak om haar interessant te vind, haar met ‘n driptril huis toe te vat en dan halfpad deur die pomp droog te los omdat jy te dronk is om te perform. Jy kan netsowel ‘n shirt dra wat tune, “Ek’s poes voorspelbaar” en vir haar sê jou ma supply nog jou klere. Of liewer jou skiewie oom wat by Brommerpan t-shirts uit sy Venter sleepwa verkoop.
Stretching oorbelle is moerse confusing. Die beste comeback wat ek al gehoor het is. “Broe, ek kan my sigarette daarin druk.” Ja, ek glo jou, jy kan seker jou Koo Baked Beans ook daarin druk, maar dit lyk heavy kak. Kom ek druk my vinger in die Koo Tomato Paste en trek Lion King strepe op jou wange. Waar wil jy inpas? Hierdie is nie Aztec territory nie. Voel jy fokken lost my broe?
Tattoo’s? Wie de fok wil jy impress? Oh sorry ek sien jou ma het ook van daai’s. Hoeveel keer was sy al getroud? Dit gaan nie oor jou pa se drankprobleem nie, net oor jou ma se rondnaaiprobleem. Daai trapstamp of sletstempel beteken net een ding – ek like skoenlappers kwaai, of, ek like mense om op my selluliet rug te kaas (almal behalwe jou Pa natuurlik). Tieners met ink is obviously moeiliker om op te fok, want hulle doen dit self, nes daai gabba Keith Someone wat Bauer panne smous op Mnet. Jirre jy kort nie ‘n kêrel soos ek om hom op te donner nie, hy’s so gespray-tan, daai Bauerpan kan hom nie meer golden-delicious laat lyk nie…
Watkykjy staan op 3,085,535 post views in totaal sedert 1 November, 2019.