Nando’s tune weer vir Julius Malema stukkend.

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Julle behoort hierie Nanos ads more orals te speck. Hulle tune weet vir ou JuJu. Hierdie keer oor sy anger management. En hy mag nie die hoppende fok in raak nie, anders moet hy nog time doen daar in Anger Management 101. Kom ons hoop hy kry meer punte daarvoor as vir houtwerk of sy eerste taal.

nandosjulius

Hierdie post is 254 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,834,086 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNando’s tune weer vir Julius Malema stukkend.