Raait julle slim (en soms simpel) outjies by die duur advertising agencies. As julle vir ons by Watkykjy goed stuur, nê, om op ons site te sit, nê, tune ons maar sommer net straight wat dit is. Gee vir ons die waarheid. Moenie probeer slim of fancy wees nie.
E-mails soos “I wonder what this is all about” raak nou bietjie oud.
Ons weet almal wat hierdie is. En vir die wat nie weet nie, gaan ons sommer vertel – Dis Nando’s se nuwe TV ad en probably die laaste of die “groot een” voor die World Cup wat julle uitrol, want julle het tiete vir laaste gelos. Julle secret weapon? ‘n Tit idee vir titaling kos?
Ek veronderstel hierdie ad sal die peeps van die overseas tune dat ons vrouens in Afrika almal kaalbors rondloop soos op National Geographic videos of iets.
Doen ons een guns as julle kan. Stuur vir ons die original video, want as julle vir tiete wil gaan, gee vir ons tiete. Nie blur blokkies nie. Nando’s, ons is groot mense. Ons is volwasse. Gee ons tiete! Gee ons tiete! Gee ons tiete!
Komaan, wees ‘n sport, stuur regte tiete, nie hierie outjies nie. Ons is op die interweb, for vark steaks. Anders eet ek nie julle hoender nie.
Watkykjy staan op 3,074,331 post views in totaal sedert 1 November, 2019.