Die wenners vir die Jack Parow CD sal more of oormore bekend gemaak word. Ons suffer bietjie aan groot hangovers hierdie kant.
Ek skiem ons moet die entries op Watkykjy looi dat julle self daarvoor kan vote.
In die meantime, moer hom met die kop.
Hierdie post is 454 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,220,277 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








