Karre is bedoel om op die pad te bly, even al het jy 'n 7.5 liter Lincoln Continental met vlerke en 'n fokken rocket wat aan die poeflobbe vasgestrap is.
Ken Carter ('n kakdom Kanadees) het nie so gedink nie. Hy't geskiem dat hy sy 2 ton Lincoln met bogenoemde accessories bo-oor 'n afstand van amper 2km oor water sou kon ramp – van Kanada tot in Amerika. Dit was die 70's gewees, so die ou het moonltik acid saam met sy Kellog's poefpap vir brekfis ingekry. Net voor die bra sou ramp – basically 5 sekondes voor die tyd – het daar tegniese probleme opgeduik. Die kak is uitgesort maar die crew wat die kakstorie moes afneem het geskiem die bra sou kleinkoppie trek en het in die geheim nog 'n dom poes opgespoor wat Carter se plek sou inneem – Kenny Powers ('n kakdom Amerikaner). Ander Kenny het onbewus in sy hotelkamer gesit en draties kap terwyl sy Amerikaanse tjommie vir planeet aarde gewys het hoe om jou rug op agt plekke te breek.
Die 70's. Jirrrr.
Hier is hoe daai genius plan verloop het:
Kanada se kakdom Kenny (Carter) het vier jaar later 'n soortegelyk stunt probeer met 'n Pontiac Firebird en die kar mooi netjies op sy dak gaan neersit nadat hy 30 meter verder as die ramp se landing aan die ander kant gevlieg het. En met "mooi netjies" bedoel ons presies die teenoorgestelde.
Oh my god, Kenny killed Kenny! You bastard!
Watkykjy staan op 3,101,777 post views in totaal sedert 1 November, 2019.