Hierdie is die twee wenners van die autographed Jack Parow CDs. Sien? Dis fokken maklik om shit op Watkykjy te wen. Ons stuur die CD's weg oor die naweek en julle sal dit volgende week een of ander tyd kry as die Toskantoor dit nie wegpoes nie.
Hierdie post is 140 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,130,245 post views in totaal sedert 1 November, 2019.