Raadop, vlieg die Lions se manager Baghdad toe om jong Iraqi rugbyspeler waarvan hy gehoor het in 'n klein village te gaan uitcheck. Hy is moerse impressed met die outjie, doen papierwerk en betaal dik zak om die outjie saam met hom terug Gauteng toe te bring.
Twee weke later is die Lions 18-6 agter teen 'n laerskool in Mondeor en daar is net 20 minute se speeltyd oor. Die manager gee toe die Iraqi 'n nod en stuur hom op as vleuel.
Die outjie speel sy hart uit en score 4 tries in die doodsnikke van die game om dit vir die Lions te wen. Almal is moerse bly en die local koerante neem net heeltyd kiekies.
Die outjie draf van die veld af en bel moerse opgewonde sy ma: "Hey ma, raai wat? Ons was 18-6 agter gewees toe die coach my opgestuur het in die laaste 20 minute. Ek het 4 tries gescore en die game vir my nuwe span gewen! Almal smaak my stukkend!"
"Wonderlik", tune sy ma, "laat ek jou van ons kak dag hierso vertel. Jou pa is in die straat geskiet en ge-rob, ek en jou sister is ge-ambush en opgefok. Alles is van ons lywe af gesteel en jou broer het 'n blerrie straatbende gejoin. Dit alles terwyl jy so lekker tyd op die rugbyveld gehad het!"
Die laitie is baie upset: "Wat kan ek doen ma? Shit, ek is moerse jammer om te hoor. Dis fokken erg!" Sy ma tune hom: "Jammmer??! Jammer??! Dis jou fokken skuld dat ons Joburg toe getrek het!"
Watkykjy staan op 3,049,131 post views in totaal sedert 1 November, 2019.