Al hierie blare en nog meer gooi ‘n dik jol by Assembly in Kaapstad, Saterdag 29 Mei. Jy gaan in elk geval halfpad gekettie wees na die groot rugby, so jy kan maar net sowel all-out gaan. En nou kan jy tickets score.
Ons gee twee double tickets weg, komplimente van Die Heuwels Fantasies. Vertel ons hoekom jy die tickets moet wen, sommer in die comments. Die twee marabsies met die beste of mees oorspronklikste antwoorde wen. Om R140 te score is beter as ‘n skop in die pille.
Wenners word Vrydag lunchtyd bekend gemaak.
Hierdie post is 219 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,022 post views in totaal sedert 1 November, 2019.