Dans Dans Dans! Jack Parow ft Francois Van Coke

In jack parow deur griffin

Checkityt, dis Jack Parow se nuutste music video. Sorry mense, maar soos wat mens balkanker week kry, hou ons Jack Parow week hier op Watkykjy. Ons het ‘n paar lekker entries gekry vir die Jack Parow CD kompetisie. Hou aan goeters stuur. Maandag maak ons die wenners bekend.

Hierdie post is 223 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,277 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDans Dans Dans! Jack Parow ft Francois Van Coke