Baie van julle het seker daai fokken lame cops op bergfietse reeks gespeck in die 90s. Pacific Blue was sy naam. Julle het ook seker geskiem dis ‘n fokken kak storie. Waar kry jy fokken cops op fietse wat crime oplos? Lekker fokken Hollywood.
Ek skiem die producers het hulle idees gekry van Suid-Afrika af..
… want sien, ons het ons eie cops op fietse gehad.
Nie net sommer enige cops nie. Hilbrow cops op fietse, pappie. Maar check hulle gay wiele uit. Fokken leliker as Ubly Betty se draadjies na ‘n dubbel turkey sarmie.
Lekke koplig wat jy daar het, sersant Olivier. Heavy futuristic. Kief snor ook. Is jy Jack Parow se pa se neef?
Sal like om hulle nou daai valley te sien patroleer: “Vries doos, of ek eet jou een met my kettie! Drop daai fokken meelblom!”
Kan ons nie laat cops eerder bietjie huisbesoek kom doen nie?
“Assume the position, meneer Botes!”
“Goed so, juffrou Gouws!”
Watkykjy staan op 3,091,016 post views in totaal sedert 1 November, 2019.