Vliegtuie mag nie opstyg nie
Daar is weer een moerse aswolk wat veroorsaak dat vlugte weer nie mag opstyg nie. Blykbaar is die Lions heavy besig om hulle trophy cabinet skoon te maak.
Liewe Lena,
Liewe Lena,
Ek bly in Brakpan, is 15 jaar oud en nogsteeds ‘n virgin.
Dink jy my broer is gay?
Krokodil
Nes 'n akkedis, gooi die krokodil ook sy stert af as hy skrik, maar ongelukkig skrik 'n krokodil vir fokol.
Mediese moere
Drie mans skop die emmer in 'n motoroneluk op die N1. Hulle line op by die hemel se poorte om in te gaan. Engel Gabriël vra die ouens om hulleself te identifiseer.
Die eerste man gee 'n tree veroente en sê: Ek was 'n pediater en het gespesialiseer in spinale operasies. Ek het honderde kinders met deformities gehelp."
"Cool", sê Engel Gabriël "jy mag maar inkom."
Die tweede man tree vorentoe en sê: "Ek is 'n psigiater. Ek het honderde mense wat depressief was of huweliksprobleme gehad het gehelp"
Gabriël knik sy kop en laat hom by die hemel se hek in.
Die derde man tree aan "Ek was 'n rep vir mediese fondse en het bekostigbare medies aan duisende verskaf"
Gabriël knik: "Dis reg, jy kan ook inkom" en roep agterna: "maar jy mag net vir drie dae bly en daarna kan jy fokken hel toe gaan!"
'n Lelike marabs van Kempton wat fokken nooit score nie wen een Saterdag die lotto. Daardie aand drink hy homself in sy fuck you in en Sondag lunchtyd klop hy aan by sy local hoerhuis. Hy tune die manager: "Ek soek Kempton se fokken rofste hoer om my stukkend te naai!" en plak 'n pak note op die counter neer.
Die manager tune die die marabs: "Ja pel, ons het haar. Eerste deur regs by die trappe op". Hy gee vir die ou 'n sleutel en stop hom sommer ook 'n complimentary Black Label quart in die hand.
Al swaaiende op met die trappe, eerste een regs en die Kempton canony skop about die deur af:
"Ek soek 'n rowwe hoer om my piel te verniel!"
Die gehawende hoer in die kamer tune hom: "Dis jou lucky day!"
Sy trek al haar klere uit, buk vooroor en gryp haar enkels vas.
"Hoe weet jy ek wil jou in daai style eerste naai?" tune die Kemptonparker.
Nee ek weet nie" tune die hoer "ek het maar net gedink jy sal jou bier dalk eers wil oopmaak."
Watkykjy staan op 3,083,282 post views in totaal sedert 1 November, 2019.