Ek sien my self as 'n trotse Wit Afrikaner, maar ek wil niks met mense so common soos hierdie website te doen he nie, gaan 'n bietjie terug en kyk of mense soos Delary, Paul Kruger of selfs ET hulle tyd sou mors met sulke common mense soos julle. Julle is nie Afrikaner se gat werd nie, maar net slap gat en sleg soos die res van die nuwe wit volk
Scholtz
Ek het 'n Google image seach gaan doen om te kyk hoe 'n Afrikaner lyk. Jirre, ek is bly ek is nie een nie. Sterkte met dit, hoor. Dit lyk nie fokken lekker om een te wees nie.
groete,
griff.
Hierdie post is 382 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,933,246 post views in totaal sedert 1 November, 2019.