As jy almal in die land dwing om ‘n TV license te betaal, regardless of hulle na jou tos kyk wat jy uitsaai, moet jy ten minste een van die fokken main host cities van die 2010 Word Cup kan reg spel, neem ek nou maar aan. Ek weet nie of julle een van die main sponsors van die World Cup is nie, SABC, maar jirre jissis ouens! Vra vir nog ‘n state bail-out van so paar miljoen en stel mense aan wat at least kan lees. Check wat ‘n wakker Watkykertjie ingestuur het :
Fokken Ke-embarrasssesments
(shot, Koos)
Hierdie post is 124 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,212,594 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
en Griff, miskien kan jy dan ook "sponsors' reg spel? Huh? Joke net! 🙂
No comment….
Ja fok dalk moet ons 'n alternatiewe manier van skryf hier in SA ontwikkel, een waar jy net 'n prentjie hoef te teken pleks van 'n woord hoef te skryf, sienende dat almal ongeletterd is.. Dan kan die res van die land se mense ook heeldag in Gifappeltjie hempies ronddans in plaas van skool of werk toe gaan.
Waar is Johannsesburg?
Lyk of da groot sokker gespeel word lol…………
Jissis, goeie punt. Ek het dit gefix.
Is dit sokker….hoekom is daar 16 spelers op die veld?
die rede hoekom daar so baie spelers is omdat jy mos als twee keer vir hulle moet sê.
fok sokker!haha. SABC is fucked up! Hoekom moet ek elke jaar betaal vir die kak!
Nee fok! Hulle het nog 'n naam verander!
Dalk moet ons maar al die name verander en klaarkry. Sodoende sal die besoekende uitlanders nie weet of die name reg of verkeerd gespel is nie en kan ons ons kak education en ongeletterdheid wegsteek.