As ek die hoof van die brandweer is, sal ek hierie bra employ om krimpies se katjies uit bome uit te gaan red. Daai onderstebo move wat hy pull is net fokken weird. Dit lyk of hy aan sy toggos hang. Waar is Kirsten Dunst vir soentjie?
(shot, ilze)
Hierdie post is 259 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,930,882 post views in totaal sedert 1 November, 2019.