Man onder klip ontdek Watkykjy na 10 jaar

In Briewe deur griffin

Nee Fok ouens ek moet sê die is op reg waar die beste fokken site waar ek ooit op was ek seer my hol letterlik soos ek lag vir al die kak wat hier op is. Ek is sommer die poes in vir my self dat ek nie al lankal van julle gehoor het nie alles hier is briljant. Aan watkykjy en almal agter die site fokken dankie ouens dis befok kwaai. Ek smaak nie site so kwaai ek kry sommer n stuiwe en gryp die stukkie wat saam my werk.
 
Cheers keep up the good work

Wiele

Hierdie post is 107 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,256 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinMan onder klip ontdek Watkykjy na 10 jaar