Die Antwoord – Interview by Coachella (Xeni Jardin)

In Die Antwoord deur griffin

Hos-hos!

Die Antwoord het die afgelope naweek in die overseas ge-jol by Coachella en die crowd van meer as 75000 mense het fokken bos gegaan. So much vir konte se teorie dat niemand na hulle sal luister of hulle sal verstaan nie.

It are not matter, poes.

Xeni Jardin, daai lekker goose van BoingBoing.net het weereens met Ninja en Yo-landi gesit om bietjie te chat. Sy was gaaf genoeg gewees om my vanogged ‘n mail te drop en het spesiaal vir ons (wat haar overseas is) die interview gaan drop op Youtube omdat dit bietjie tos was om live te kyk. Die average South African word mos maar nog steeds deur interweb spoed ge-deep throat.

Die interview is 22 minute lank en seker die langste “TV” interview wat hulle sover gedoen het, so buffer maar daai outjie vir rukkie. Gaan maak ‘n koppie tee, tand so paar Marie Biscuits en vang ‘n dratie terwyl hy laai.

Check vandag later ook BoingBoing.net uit vir ‘n klomp fokken foto’s van Coachella ook.

landi

Hierdie post is 220 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,598,322 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Interview by Coachella (Xeni Jardin)