Hi Griffin,
Dis weer Ed hier. Ek sien sulke snaakse goed op die paaie hier in Jo’burg dan moet ek dit net deel met al die Watkykjy mense.
Kyk wat het die maat agter op sy kar gesit…..kan hy nie die “big balls” handle nie? Hy is seker net n Bulletjie….of sy vrou het hom “ge-force” om blou bul ballas op sy kar te hang…..wat ook al die geval….ek dink dit is kak snaaks
Gevat op Main Reef Rd naby Primrose in die Oosrand
Hierdie post is 409 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,177,938 post views in totaal sedert 1 November, 2019.







