Ek het onlangs by Afrihost op ge-sign vir hulle uncapped interwebs en die manne daso reken hulle het hulp nodig. Hulle soek 10 nuwe stylie support engineers omdat hulle besigheid vinniger groei as Zuma se jeanpant wanneer hy 'n goose sien:
"We are hiring 10 new Support Engineers and I
was hoping that you'd be able to help us find
the perfect support rockstars for our team."
Is jy dalk die regte bra virrie job?
Hieso is die job spec:
http://www.afrihost.com/adsl-support-job.php
Jy kan jou CV drop na die volgende adres toe en die ouens tune jy het op Watkykjy gelees van die lekker jobbie:
En dan, as jy die job kry, kan jy vir die ouens by Watkykjy so paar biertjies koop met jou eerste paycheck.
Watkykjy staan op 3,056,076 post views in totaal sedert 1 November, 2019.