“Rock chick” dink ons suig piel

In Briewe deur griffin52 Eiertjies

ek dink julle website suck en gooi afrikaners se naam weg.  ek is 'n rock chick,  gaan oppikoppi toe en geniet dit om hard en lank te party, maar julle heeltemal OORDOENery met "fok" dit, fok dat is stupid en moerse lame en rerig nie snaaks nie.  Ek dink julle moet 'n sin vir humor gaan soek wat actuallu snaaks is, veral met die dat julle 'n website het.  ek's betrokke by baie rockshows en al die mense hier om my stem saam dat julle suck.  kry asb 'n lewe outjies, hoe oud is julle?  dis net common, man

stef.


Ek wonder by watter sogenaamde rock shows jy betrokke is. Ek weet dis nie Oppikoppi of Ramfest nie, want hulle score altyd vir ons tickets. Hmmm.. wat bly oor?

Fokol noemenswaardig, sou ek sê. Tensy jy kerk kampe dalk verwar met rock show.

PS: Werk so bietjie aan jou punctuation. Jy klink soos 'n uitasem hond wat al in die rondte om mense se voete hardloop.

Hierdie post is 552 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,339,943 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin“Rock chick” dink ons suig piel

Comments

  1. Ben

    Wel ek moet ook my appeltjie skil, en ook 'n lansie breek vir Stef, om sy opinie te lig. Dit maak nie regtig saak of hy na enige Rock Shows toe gaan nie, die eintlike feit is dat julle het 'n website begin wat goed vertoon het, en baie mense het dit aangegryp as iets nuuts, maar as die waarheid seermaak, wel staan dan in die spervuur, en wees mans genoeg om die punch te vat.Julle het ontaard in 'n regte klomp "Boksburg Damduikers", in die ware sin van die woord. Die mense wat julle ondersteun is van seker die laagste klas in enige taal, as hulle enigsins in 'n klas gepas kan word. Hulle het geen kultuur nie, geen beginsels nie, geen skaamte nie, geen ordentlike vriende nie, geen respek nie, en gebruik net skuilname om nie herken te word nie. As mens 'n skuilnaam gebruik om so onder mense se klere intepraat beteken dit net twee dinge, jy is ongelettered en jy moet 'n skuilnaam gebruik om daaroor uitewy sodat mense wat jou miskien, en dit is ook 'n groot miskien, ken, jou nie met 'n gelukkie eien nie, en tweedens dat jou vrou, verloofde, aster,  wat miskien net so stupid is soos jy, jou ongelukkig op die site raakloop. Julle is regtig nie musiek vir die oor of goeie leestof nie, 'vra my wat ek hier doen', ,,, net omdat ek hier geland het deur 'n vriend van my wat my die site se adres gegee het as 'n Afrikaanse site', maar julle is 'n klomp mense wat die Afrikaanse Taal so sleg laat lyk dat enige mens voel Afrikaans moet verdwyn, soos die Engelse se, make it extinct. Get a life and grow up man, life is passing you by and you are keeping yourself up with this type of rubbish. You don't need to respond as you will enter a debate which you can not win.

  2. RALPH, BEN IS N POES

    As hulle nie man genoeg was om dir kak te vat wat na hulle to kom nie het hulle nie die fokken ding gepost nie en die website sou dan in elk geval nie eers meer op gewees het nie. Gaan trek jou pink hempie aan, speel biekie golf en vanand druk jy daai appeltjie wat jy wou skil in jou bek terwyl jy van agter af gevat word….
     
    ps. Vang n dratie

  3. Author
    griffin

    Jy reken “julle is ‘n klomp mense wat die Afrikaanse Taal so sleg laat lyk dat enige mens voel Afrikaans moet verdwyn”

    So as ek jou reg verstaan moet Engelse mense up in arms wees wanneer Engelse websites kru taal gebruik? Met mense soos jy wat in Engels kommentaar lewer oor hoe sleg hulle die Engelse taal laat lyk dat enige mens voel dat dit moet verdwyn? Jy laat dit klink of jy een oggend gaan opstaan en nie gaan weet hoe om te praat nie.

    Hier is ‘n paar van jou probleme, Ben:

    1) Stef is ‘n chick. Die term “rock chick” is ‘n dead give-away. Dit maak jou hele arugment invalid, want dit beteken dat jy nie kan lees met begrip nie.
    2) Ons is al tien jaar aan die gang. Ons het nie ‘n website begin “wat goed vertoon het” nie. Dit het fokken kak gelyk toe ons dit being het.
    3) Jy dink die feit dat jy Afrikaans is dat dit jou op een of ander manier spesiaal maak. Ek wil amper sê verhewe.
    4) Wanneer jy suggureer of prontuit sê dat iemand anders minder geletterd as jyself is, probeer asseblief om gebruik te maak van oordentlike sinskonstruksie, leestekens en probeer om die gedagte vloeiend te hou om jou punt huistoe te dryf.
    5) Jy maak aannames en probeer ons lesers of aangangers klassifiseer deur patetetiese aanvalle. Jy poog ook om persoonlik te raak. Jy kan nie persoonlik raak voor jy iemand nie ken nie.

    Ter illustrasie: Ek het nog nie persoonlik geraak nie, maar nou gaan ek poog om af te daal na jou vlak toe…

    Die feit dat jy Afrikaans praat, Ben, maak jou nie special nie, maar miskien voel jy effens nostalgies omdat jy in Brescia in Italië sit en wens dat jy in Afrikaanse mense kan vasloop omdat jy een van hierdie “praat Afrikaans of hou jou bek mense is” en wens dat jy beter opgelet het in die Engelse klas.

    “Jou ma se poes in ‘n fishpaste jar”

    Hey, my fok, lyk my dit werk! Ek voel nou soveer beter.

  4. Spunky

    Mense wat nie hierdie website geniet nie, moet maar liefs 'n ander vermaaklikheid gaan soek, en diegene van ons wat genot put uit zefwees blerriewil UITLOS !!
    So Ben & Stef > Die Web is groot – Knock yourself out (just don't knock somebody up), maar los vir Griff en die res van ons Zef mense uit.
    Overs Kedovers!

  5. Phil

    Dis maar heavy erg as mens só forseer word om sites te besoek (en te lees!, jissis, kak erg) waarvan jy nie hou nie, né.
    As jy nie daarvan hou nie, "fok" (soos ou Stef dit sou doen) gou off; gelukkig waarborg ons Konstitusie vryheid van spraak, so al hierdie neulende kinders is maar, soos die Engelse sê (né, Ben?), shit out of luck.

  6. Author
    griffin

    As ek die heeltyd moet uitfreak oor goed wat my die fok in maak sou ek heeltyd in een of ander kerk op ‘n dominee gaan skree het, but I don’t like kerk, so I stay away from kerk.

  7. kris

    Hei Ben.
    Dis vir my SO oulik dat daar actually nog afrikaners is wat hulle chicks 'asters' noem..? So, uit daarmee, het jou aster jou op 'n man-to-donkey website raakgeloop – en nou is jy pissed off met die lewe en kom gee ons kak? Is jy familie van Dan Roodt? My belangrikste vraag vir jou is: Dink jy rerig ons kan nie die debat teen jou aanvat nie? Is jy seker?
    Wel ek dink JY is die doos en jou aster moet 'n komkommer in jou hol op druk dat jy kan agterkom. Wel ja, dat jy kan agterkom.

  8. antony

    Die mense wat altyd een of ander iets te se het maak my siek,hulle wil so graag trots afrikaans wees en verkondig dit,maar meng hulle taal en kan nie eens spel nie. Enige iemand wat wat hulself moet "label" is in elkgeval losers,sy sê seker vir haarself en pelle sy is weird ook! Hoe kan jy se jy is weird,as jy weird vir jouself is dan probeer jy te hard. Daar is geen vlakke nie,ten minste stick ons saam,nie soos julle wat almal in die klas gesplit het nie,julle slapgatte is seker sie mense wat briefies gebring het vir LO. Ek hou van die site en ek lag lekker vir die stories,suurknolle en drolle soos julle moet eerder fokof en gaan 7de laan Omnibusse kyk op Sondae,eet snot as jy wil,en kak met die deur oop as jy wil,sê poes as jy wil,as jy nie wil hoor nie,druk jou kont ore toe. Gaan sing kumbaja,en dink koektos is sonde,bly vir jou!!! Rockchick,jy luister seker na die Dirty Skirts,en het seker Kenny G cd's!! Fokof net!!

  9. FranWilder

    Oooh hierdie is lekker. Ek hoop ben reply weer.

  10. Hennie

    LoL… Shot ANTONY ! RockChickie luister miskien na die Dirty Skirts, maar ek dink NIE sy het 'n TATTOO VAN 'n SLANG OP HAAR TETTE nie…. LoL
     

  11. Ninja

    HAHAHAHAHA!!!
    Ou Ben, jy dink jy vat Griff vir 'n poes? huh? skies ? Lekker op jou moer gekry, ne! Reply nou biekie, of is jy 'n pisgat?

  12. Carla

    Wel ek vir een geniet hierdie site fokken baie, en as my dag kak gaan is die beste medisyne om hier te kom inloer en my gat af te lag vir al die goed wat almal kwyt raak. En ja ek gaan ook Oppikoppi , Ramfest, FORR, ens toe ( dit maak jou nie special nie ) en volgens my is almal maar lekker mal daar en aanvaar mekaar soos hulle is, so ek wonder rerig of die girl ooit daar was. Sy is seker maar een van daai " fancy pants " mense wat nie haar eie tent op slaan en net bos gaan nie. Ek is seker dan maar Zeff, so "cheers " daarop!

  13. Boksburg Damduiker

    Ben, jou en jou ma se pe – oes man.   Fok jou hele attitude, en rock chick kan maar hier kom kuier vir 'n spyker ook.
    🙂
    En baai the way – Damduikers kom van Vanderbijl en Vereniging af, stewpit.

  14. Juan

    Great ouens! Verdien die sad poese wat hulle kak op websites wat hulle nie like nie rerig kommentaar? Ja naai hulle! Ek meng my tale soos n poes, maar maak dit rerig saak? Fokken pureblood wannabes. Julle site is fokken snaaks, hou aan die kak uit alles rip, soos dit net in lekker zef afrikaans gedoen kan word.
    Ben sal nie respond nie. Want hy is n doos wat weet hy gaan genaai word as hy dit doen.

  15. anarchy2007

    Ben, soos die res van die mense hier dink ek jy's 'n fuck head. Wat jy nie realise nie is dat 90% van ons normale Suid Afrikaners so gatvol is vir jou praat Afrikaans of vrek attitude dat ons ons self nie 'n fok Afrikaners sal noem. Jy's die die tiepe doos wat deur die week looi-'n-boy gaan speel het met jou 5 tjommies en naweke oorbelle uit jong laatjies se ore geruk het want hulle is "fokken moffies"
    Rock-Chick, wat die fok het Oppikoppi met eenige iets te doen. So jy was eenkeer by oppikoppi en moan toe omdat die port-a-potties vuil was. Dis hardcore ne? Wat het dit te doen met Afrikaans verkrag? Wat probeer jy sê? Is dit net mense wat Oppikoppi toe gaan wat sulke regte het? Word groot girl die dae dat jy wierd was omdat jy 'n "rock-Chick" is, is lankal verby. Dis nou alles net een vet fokken fashion.

  16. Johan

    My Goeie FOK!
    Het nie rerig meer comment as dit nie

  17. Jaco

    Hey daar manne, 
    Nou ja, my een vriend het my vertel van die site en ek moes net kom kyk en toe kom ek op "Rock Chick" se rebelse briefie af . . . en ek wou my breuk, want ma se dogter  dra swart panties, rook "boom" en skut haar kop op Jurie Els se lawaai, hahahahaha . . .
    En wat ons vriend Ben betref, boet gaan luister Jack Parrow se "jy dink jy cooler as ekke"  . . . hahahaha, fok, ek lag my gat af vir almal se kommentaar hier bo, dis kak snaaks . . . 
    Cheers peoples . . . 

  18. Hennie

    Hey, NINJA, ek skat Griff gooi FULL FLEX as dit by woorde kom. "HARD, CORE" my blare.

  19. Gesigie

    Damduikers as julle nie like wat julle lees nie,why bother reading…as julle nie van die website hou nie,start your own one…www.watkykjy.co.za is awsome …ek mag dalk nie n rock chic wees nie maar ek weet watkykjy rock so damduiker : wat kyk jy ?

  20. Frank

    Jullie kunnen natuurlijk ook gewoon correct Nederlands óf Engels leren praten… Met alle respect voor de creatieve Afrikaanse taal.

    You can also just learn to speak correct Dutch ór English… With all due respect for the creative African language.

  21. Frank

    Ok, my previous comment was just evoke some reactions since everyone is alleady making such a fuzz here. To be honest; I’m a big fan of your language. I’m from the Netherlands so I speak Dutch and I can manage to understand your language. In some ways your language is more authentic than ours, since you guys still create or asemble new words where we just incorporate English or French words. Your words are so much more inventive en fun. I like the way they come about. Words like ‘amperbroekie’ or ‘soutpiel’ show creativity and fun. I will keep reading ‘Afrikaans’ just for fun. If you know a good website to teach me or to look up words please let me know.

  22. Frank

    By the way: Begrijpen jullie ook gewoon Nederlands of is dat een onbegrijpelijke taal voor jullie?

    Is Afrikaans an official language in South Africa? Do they teach it at schools? Are most Afrikaners aware of the Dutch origin of the language?

  23. Fanie

    watkykjy… besig om 'n revolusie te begin.
    nice.

  24. Ek

    Toemaar "rock chick" ek dink ook hierdie mense is common verby en hulle maak die Afrikaners se naam gat. Dit is weer tipies van daardie mense wat die Afrikaner as die kommon mense van die land probeer uitbeeld. Julle ouens lees seker ook almal Die Son.

  25. Author
    griffin

    Jy is duidelik uit ‘n Noordelik voorstad van die Kaap. Haal daai chip van jou skouer af en voer die vir ‘n bergie.

  26. Author
    griffin

    Ja ons verstaan Nederlands (meeste Afrikaanse mense mense met brains in elk geval, so dit sluit Rock Chick uit). South Africa has 11 official languages and Afrikaans is but one. They do teach Afrikaans in schools and 99% of people are aware of of the Dutch origin, although Afrikaans was fucked together by more than one language, Malay playing an important role as well. A lot of Afrikaans words are also lent from Russian, for instance.

  27. Author
    griffin

    Most people in South Africa are bilingual.

  28. Voorstaander

    Horie, manne en manninne,
    die feit van die saak is dat Afrikaans een van die beste tale ter wêreld is om in te vloek.
    Ek kan in 6 tale vloek en Afrikaans is net soveel fokken lekkerder.
    EN
    Afrikaans kwalifiseer nie iemand as oordentlik nie, eerder iemand wat hom of haar eerlikwaar gaan uitlaat oor presies hoe hulle voel, of wat hulle dink.
    Terloops, Ben rockChick is waarskynlik nie 'n hy nie

  29. vanniewalaf

    Ai tog…Daar sal altyd die mensies wees wat almal se fun spoil..eks mal oor afrikaans,maar ek is mal oor alles van afrikaans.die feit dat jy dit maklik kan meng met engels.En hy vloek so lekker.Bygese ons het ook nie die reg om te judge nie,as iemand lelik praat, my wereld laat hom lelik praat. As iemand dit mooi suiwer wil praat laat dit so gebeur. Al wat my stresvlakke bietjie opjaag is die persone wat besluit jy moet dit so praat, as jy vloek is jy gemors of n satansdrek. Kan ons nie maar mooi saamlewe nie???
    Ek wil ook nou daai persoonlike ding probeer….
     
    Ben jou vet bloed ingeduikte pink technicoloured bokkom poes!!!!!!!!!
     
    Sjoe dit werk regtig…
    OOR 

  30. Ouma Meelbol

    Ek het nou nie veel om hierby te add nie.. alles is gesê.
    Ek wil net  byvoeg: as 'n ou my 'n "aster" noem, skop ek hom in die eiers.

  31. Christo StormBul

     
    Ouma Meelbol… Sal jy asb. my "Aster" wees. Dan kan ek vir jou al Oom Oubaas se gedigte langs die stille waterstroompie gaan lees…

    Shot Griff.. Ek is van Nederlandse heenkoms, en bahalwe vir die feit dat Jan van Skeurbuik dit hier aangebring het, dink ek dat as dit nie vir die Engelse Anglisismes was nie, ons taal nooit so uniek kon wees nie, sê goed wat heel hand om  gat verstaan is tydens die boere oorlog, soos "Ek gee jou die binnevet van die boud" i.p.v. "I'll give you the benefit of the doubt"… En vele ander.
    Wil net sê ek love die site, en dis deel van my oggend roetine om WKJ te besoek, so-ook wackhead se nuutste prank te download, en 'n paer Facebook comments te los…

    Hou so aan julle doen ons "Kommin" Suid Afrikaners moerse proud!

  32. Matti

    LMFU!! Ek dink die "rock shows" waar sy betrokke is, is seker die Huis Genoot skouspel! Siestog!

  33. ThinnLizzy

    Lynni:   PRAAT AFRIKAANS OF HOU JOU BEK!
    Etterblaps

  34. Platanna

    Siestog, ek dink al die haters moet maar 'n ondersteuningsgroepie stig waar hulle almal in 'n kringetjie mekaar kan aftos. Dis regtig jammer dat party mense se breinkapasiteit van so 'n aard is dat hulle nie ironie, sarkasme en satire kan uitken nie. Shame.

  35. Asvaal

    Ben, Lynni en Rock Chick
    n Vriend het eens vir my baie goeie raad gegee, en ek is trots om dit met julle te kan deel.
    As volg…..: "Moenie n poes wees nie, wees net jouself."
    Neem dit ter harte en maak dit jou eie. Julle sal sien watse lied die lewe daarna is.
    later homo's

  36. Asvaal

     
    Ivm Ben, die anne chick en daai anne een
     
    Is altyd cool om te kan sien hoe n bietjie gesonde filosofie n familie nader aan mekaar kan bring. By the way ons het nie baie ver gekom nie so dit se ook maar seker iets van ons familie.hehe
     
     
    broer: I guess dis dan OK om 'n poes te wees as jy een is?
    ek: he?
    ek: wel as jy letterlik n poes is gaan dit moeilik wees om iets anders te wees.                   broer: as jy 'n poes is as jy jouself is dan kan jy mos maar 'n poes wees. 
    ek: ja maar  dan moet jy gepoes word.
     
    En ons is dit eens. Siedaar

  37. lil fesity sista

    Ek stem saam, niemand dwing enige iemand om die crap op watkykjy se cool website te lees nie !! Ben & "rockchick"  get a life ! en dit tel vir die res ook. gaan speel eerder barbie, of speel op die truinspoor-as jy raak gery word wen jy 'n duisend rand.
    WTF los ons uit, ons mag lees en maak wat ons wil, dont be jealous!

  38. GrootWitBaas

    Ek moet sê ek dink ook party goed is kommin op die site……. maar fok is dit nie lekker om jou self kommin te hou nie.
    Die lewe is te erenstig en te kort om te worry oor kak, en almal wat 2….3….24 biere drink, raak inelkgeval kommin….. nie omdat ons wil nie, maar omdat ons KAN
    Ons watkykjy-kers vat ons kritiek, dink daar oor, sien jou punt en weet dat as jy te prim en proper vir ons is…. moet nie die site besoek nie.
    Ek sal nou nie vir Ben en Stef(rock-chick)  vloek nie, maar hulle moet maar Sarie en huisgenoot se website besoek vir ordentlike, geinspireerde, geletterde, sinvolle, smaaklike, Nicolas Louw dieet ' like nuustof
    "Want die GrootWitBaas sê so"

  39. Adam

    Ja, fok, watkykjy is 'n fokken sosiale kommentaar portaal jou onnosel bitch. As jy 'n kick uit die Rooi Rose kry dan is DIT mos die piel vir jou. Maar watkykjy lewer SOSIALE fokken KOMMENTAAR, soos wat gewone Suid-Afrikaners praat. Gewoon, nie common nie. Dis daar waar die tekkie die teer slaat waar die lingo UITKRISTALLISEER, jou stadige slet.  Besides gaan kyk bietjie wat gaan op internasionale ratings van watkykjy aan. Watkykjy is GROTER AS SARS en baie pielsuig besighede op die net. 77ste op die .co.za telbord. Geniet jou fokken Rooi Rose.

  40. Ystervuis

    As jy 'n 'rock chick' is, lank en hard kan party kan jy seker lank en hard naai ook, of wat? Daar is altyd plek vir nog en jy sal terug wees, ons weet jy kan nie weerstaan om in die limelight te wees nie..

  41. Ystervuis

    As jy 'n 'rock chick' is wat lank en hard kan party, kan jy seker lekker lank en hard naai ook. Jy is een van daardie clicky 'fuck me i'm famous tipe' ne..

  42. Liza

    Jirre mense, hierdie is soos asem.  Ek en die naai ry vanmiddag van die lughawe af in 'n moerse depressie want die lughawe system is kak, die Engen garage is donners vuil, en daar oorheers wat ek net 'n algemene gebrek aan  . . .  ja, respek op die pad kan noem.
    Maar fokken hel.  'n Paar minute van WKJ en die lewe is weer great! 
    So rock-chick:  jou gat.

  43. Kaptyn

    Ek woon in Saudi Arabia en WKJ maak dit draaglik hier. Soms lag ek my gat af vir al die stront wat die ouens kwytkaak. Ek dink Ben en Rock Chick moes die dinge as 'n soort van straf doen anders hoekom sou hulle op die site gewees het. Miskien was hulle kak by die skool. OK so julle het nou elk julle 10 Brownie Points gekry so asb fokkof noumaar.

  44. Rocket

    I read the above with great amusement. I live in Dubai and there are plenty Afrikaaners here – Ek stem saam dat afrikaans die beste taal in die wereld is on in te vloek, ek het goed geleer toe ek in die weermag was. My ma is afrikaans, so ek is 'n halwe boertjie. My comment to those who feel that this site is of a low standard, try going to a rugby match at Loftus, dan kan jy 'n klomp afrikaaners sien want afrikaaners se naam gat maak.  By the way, I am wearing a pair of socks at the moment that says "Praat Afrikaans of hou jou bek"

  45. Johan

    Die van julle wat 'n probleem het met wat hier getune word… so teen 16h00 kom daar 'n bus verby… maak seker julle is onder hom….

  46. Louis

    OK – dudes, ek hou baie van die site en content. Die manier wat julle die artikels en komentaar lewer is puik – laat my baie dink aan die UK se FHM. Kom ons maak 'n WatKykJy magazine en piss al die ander snobs af – almal wat dink Afrikaans is een of ander reg om aan te gaan of daar 'n sak wortels in jou hol is. En wat is dit van maak 'die naam' kak… het Afrikaans 'n fokken naam om aan te raporteer? Julle ouens gebruik die taal soos niemand anders rerig kan nie en hou aan! Laat weet my as julle lus is om 'n maandelikse tydskrif uit te bring – ek wil deel wees!
    Louis

  47. Alicia

    Aan ou ben: dalk moet jy bietjie meer die seep in die stort laat val, klink of jy dit nodig het! As ‘n mens nie in jou eie taal kan spot nie, wat dan? O, ek’s vreeslik jammer vir my “narrow minded outlook on life”. Ons moet seker maar almal die spot dryf met ander soos jy so gallantly op jou ysterperd (seker ‘n BMW motorfiets want jy kan nie ‘n Harley bekostig nie en dit maak jou fokken mal!) uitwys hoe zef mense van boksburg is! Wie’s nou die narrow minded een? Ek sal graag wil weet hoe hulle nie die punch vat op die website nie? Hulle kon stef se comment delete het en niemand sou eers weet wat julle fokken haters dink nie! Ek ondersteun die website elke dag want ek vind dat hulle ‘n manier het met taal en n mens laat lag. Dis die fokken punt poepol, jy met jou donnerse suiwer taal en HAT onder die arm. Ek en al my vriende wat die website ondersteun kom uit goeie huise met goeie opvoedings, goeie skole en universiteite. Ons is in ‘n klas en gelukig vir ons nie fokken joune nie! Maar ons is ook gebore met n sin vir humor! Net omdat jou ouers gedink het jy’s ‘n ou suur drol en nooit vir jou drukkies gegee het nie, beteken dit nie dat ons na jou gekak en kerm moet luister nie, pel! En moenie die mense met skuilname spot nie! Want Ben kon net sowel John Smith gewees het! As jy so erg daaroor voel, hoekom sit jy nie jou volle naam op die comment wat jy gelos het nie? Jy’s seker bang ons gaan soek jou op Facebook en confirm ons fears… Dat jy die een is wat soos n nagapie lyk en gespot was op skool! Nou neem jy dit op jouself om almal sleg te se want jy sit mos veilig agter jou comper. Jy’s so donners outyds jy vang seker nog nie eers Egoli op nie! Geniet jou de kat tydskrif en lo sons fokken uit! Maar ek love hoe ons onder jou vel ingeklim het! Net die feit dat jy moet verskonings maak oor hoekom jy hier is, is lagwekkend! En vir die res van julle wat so moronies wil wees as om actually op die website te kom om sleg te se? Ons betrap nie julle kitsch Sandton mansions wat reguit uit ‘n Biggie Best katalogus kom nie! En julle fokken Landrovers wat julle met modder spuit want julle is te kak bang om actually uit die stad uit te ry nie! Kry ‘n persoonlikheid! Al moet jy vir jouself een drink! Maar jy’s seker klaar in AA want as ek so na jou luister sale k ook suip im te vergeet waste drol ek regtig is! En net so ‘n pk, ag skies, ps… Ons het nie nodig om met jou te debater nie want dis soos om jou vinger naels oor ‘n swart bord te skraap! Nutteloos en pynvol! Want jy maak fokkol sin nie! So gaan kak in jou hand! Stef, as for you! Carla is reg! Jy bly seker in die een-of-ander-seekos-benoemde-Oppikoppi hotel met jou Verimark opblaas matras en jou glasies white wine spritzers terwyl jy en jou weird vriendinne Nietzsche bespreek en julle holle met wheatgrass afvee! Jy mag maar ook in jou hand gaan kak!

Gooi Comment