Aaah, die lekker ou fokken zef backyard braai. As jy al ‘n braai by jou huis gehou het wat min of meer soos hierdie outjie verloop het, het ons baie kak nuus vir jou. Jy is ‘n fokken zef poes.
Hierdie clip is so paar jaar terug gemaak deur ons goeie tjommies by Zef Sketse.
Hierdie post is 350 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,130,422 post views in totaal sedert 1 November, 2019.