Jissis my gabbas, ek moet hierdie net eenvoudig met julle deel. Ek het baie emosioneel geword toe ek dit die eerste keer gesien het. Dit is ontsaglik mooi. Wat kry jy as jy tiete met lazers cross?
Behalwe dat ek emosioneel geword het, het daar ‘n brander van confusion ook oor my gespoel, want ek is nie seker of die piksteel in my broek opgekom vanwee die retro gooses se nannas of vir die awesome lazers nie. Ek mag dalk net ‘n goeie sielkundige moet gaan spreek…
Vat hom, vreet hom:
Hierdie post is 439 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,130,244 post views in totaal sedert 1 November, 2019.