Jis-jis, akkedis! Jack Parow is nie net in jou moeder se huisie nie, maar ook sommer op jou fokken Garmin GPS my bra! Watkykjy het Jack se vet pet laat point na die regte mense toe nadat poesbaie daarvoor gevra het. Dis lekker om die bra ook op jou Garmin te spin. Jy het mos Watkyjy s’n ook huh?
Jy dink jy’s cooler as ekke? Want jy’t ‘n Jack Parow fokken GPS.
CLICK HIESO OM JACK PAROW OP JOU GARMIN TE KRY
Luister na so paar sampletjies hieronder. Ek gat vir hom nou dadelik kry om in my Peugot 206 te luister.
a_jack | In jou moeder se karretjie |
b_jack | In jou moeder se huisie |
c_jack | Maak die jol vol |
d_jack | Op die regte pad |
e_jack | Sexy corect |
f_jack | Ry in ‘n Peugot 206 |
g_jack | So toe soos Julius Malema |
h_jack | Tnx dat jy Jack Parow gekies het |
Hierdie post is 938 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,041 post views in totaal sedert 1 November, 2019.