Jack Parow gooi hierdie week die jol papnat in Jozi.

In jack parow deur griffin

Jack Parow is hierdie week fokken orals oor Gauteng – soos sy piel op jou meisie se space case. Hy gaan even kuier vir sy vriende in Benoni vanaand en launch sy nuwe CD Vrydag.

Checkkityt as jy vir die romantiese Afrikaanse superster rapper wil gaan hello sê en 'n karate water of twee wil kap:

Woensdag 10 Maart (dis vanaand, jou stukkend):
Cool Runnings, Benoni
http://www.coolrunnings.co.za/?page_id=13

Donderdag 11 Maart:
Cool Runnings, Victory Park
http://www.coolrunnings.co.za/?page_id=16

Vrydag 12 Maart (hy launch sommer ook sy nuwe CD):
Back2Basix, Jozi
http://www.back2basix.co.za/

Daarna vat hy die jet terug Kaap toe en Saterdag 13 Maart jol hy by Kunskafee in Durbanville

Check op die venues se links vir details en bel die plekke as jy info soek. Die Back2Basix gig is 40 skille en daar is nog twee ander bands wat ook jol. Vat ook ekstra skille saam as jy Jack Parow se CD wil koop Vrydag.

Speck julle marabsies daso. YES JA, IS YES!

Hieso is 2 kiekies van Jack, Saterdag by Ramfest ge-snap:

20100306_RamfestEmmerentia (7)

20100306_RamfestEmmerentia (8)

Hierdie post is 110 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,838,046 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow gooi hierdie week die jol papnat in Jozi.